Parker Posey

Parker Posey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Parker Christian Posey
Geboorte 8 November 1968 (1968-11-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Parker Posey (gebore 8 November 1968) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Scream 3 (2000), Blade: Trinity (2004), Superman Returns (2006), en The Eye (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy